Die Internasionale Tribunaal vir die Wet van die See het ‘n versoek van Argentinië van die hand gewys om die Sea Lion-olieprojek in die Falklands te staak.