Entel het 'n ooreenkoms bereik om sy hele Peruaanse besigheid aan die Luxemburgse groep Millicom vir meer as US$1,7 miljard te verkoop.